11 Mei 2020 U ken my!

11 Mei 2020 U ken my!

3 0 circa un mese fa
U ken my! Die wonder van wie God is, is dat Hy elkeen van ons by die Naam ken. Nie eens net die Naam nie, selfs die getal van die hare op ons koppe. Ons kan Hom niks vertel waarvan Hy nie reeds weet nie. Ons kan Hom niks vra, sonder dat Hy alreeds weet, wat ons gaan vra nie. Al wat Hy vir ons begeer, is om Hom lief te hê en om Hom te ontdek vir wie Hy werklik is en wat Hy vir ons wil wees. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto